# Lamb Champs 2025 het met ʼn rekord-lamkarkas-verkope geskiedenis gemaak by die Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. Lamb Champs is ʼn jaarlikse kompetisie waaraan die beste lam-boere in Suid-Afrika deelneem. Louis Botha van Cradock in die Oos-Kaap was die wenner wat met ʼn kontantprys van 40-duisend-rand weggestap het. Botha sal in Oktober aan die […]
# Lamb Champs 2025 made history at Hoër Landbouskool Boland in Paarl, featuring a record-breaking lamb carcass sale. Lamb Champs is an annual competition which showcases the best lamb producers from across South Africa. Louis Botha from Cradock in the Eastern Cape won, walking away with a cash prize of 40-thousand-rand. Botha will now compete […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het in Gqeberha in die Oos-Kaap, die St Peter’s Rainbow Village in South End amptelik as ‘n nasionale erfenisterrein ingewy. Die terrein, voorheen die St Peter’s Anglikaanse Kerk, is deur die Mandelabaai-ontwikkelingsagentskap gerestoureer ter ere van die gemeenskap wat in die 1960’s deur gedwonge verskuiwings […]
# Minister of Sport, Arts and Culture Gayton McKenzie has officially inaugurated St Peter’s Rainbow Village in South End, Gqeberha, Eastern Cape, as a national heritage site. The site, formerly St Peter’s Anglican Church, was restored by the Mandela Bay Development Agency to honor the community displaced during the 1960s forced removals. The minister emphasised […]
# Die Oos-Kaapse polisie ondervra vyf verdagtes nadat ‘n 18-jarige graad 12-leerder van Humansdorp High School vanoggend met ‘n mes doodgesteek is. ‘n Polisiewoordvoerder, Majola Nkohli, sê tydens ‘n aggressiewe woordewisseling tussen leerders is een leerder gewond en op die toneel dood verklaar. Nkohli het bevestig ondersoeke is aan die gang met die polisie wat […]
# Eastern Cape police have taken five suspects in for questioning after an 18-year-old Grade 12 learner from Humansdorp High School was fatally stabbed this morning. Police spokesperson Majola Nkohli says a violent altercation among learners broke out leaving one learner with fatal stab wounds. The victim was declared dead at the scene. Nkohli confirmed […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het dringende stappe gedoen om leerders te beskerm ná berigte van seksuele mishandeling in Oos-Kaapse skole sowel as ontwrigtings deur die Dudula-beweging. Sewe opvoeders by St John’s College is geskors na beskuldigs van mishandeling en daar word ondersoek ingestel by JS Skenjana Senior Secondary. Gwarube se woordvoerder, […]
# Basic Education minister Siviwe Gwarube has taken urgent steps to safeguard learners following reports of sexual abuse in Eastern Cape schools and disruptions by the Dudula movement. At St John’s College, seven educators accused of abuse have been suspended, while JS Skenjana Senior Secondary faces a fresh probe. Gwarube’s spokesperson Terence Khala stressed schools […]
# Die Mededingingstribunaal het nuwe getuienis aangehoor in die saak teen SA Airlink se beweerde buitensporige en roofpryse. ‘n Kenner oor die ekonomie, Jason Aproskie, het getuig die lugdiens het die metode van uitermatige vervangingswaarde ingespan om hoër batewaardes aan te meld, wat sy mededingers se koste vir toetrede tot die mark verhoog het. Dit […]