# Die Verenigde Nasies se Kantoor vir die Koördinering van Humanitêre Sake sê genoeg noodsaaklike voorrade kom nou Gaza binne. Dit volg nadat die eerste fase van die vredesooreenkoms ingestel is waarna die laaste 20 oorlewende Israelse gyselaars in Gaza vrygelaat is. Een-duisend-718 Palestynse aangehoudenes is uit Israel na Gaza teruggestuur. Die VN-kantoor sê hy […]
# The United Nations Office for the Coordination of Humanitarian Affairs says lifesaving relief supplies are now flowing at scale into Gaza. This follows the implementation of the first phase of the peace plan, which saw the release of the last 20 living Israeli hostages held in Gaza on Monday. One-thousand-718 Palestinian detainees held in Israel […]
# The International Organisation for Migration is demanding a decisive shift in global financing priorities, warning that intensifying disasters and climate impacts are driving record levels of displacement. In 2024 alone, nearly 46-million people were displaced by disasters, the highest number ever recorded. According to the IOM, earthquakes, floods, storms, droughts, and heatwaves made up […]
# Eerste minister Keir Starmer sê die Verenigde Koninkryk kan ʼn rol speel om die Gaza-skietstilstand te monitor, maar ook om Hamas en sy wapens se vermoë buite aksie te stel. Die militante groep het voorheen geweier om sy wapens neer te lê tensy ʼn Palestynse staat gevestig word. Starmer sê dis belangrik dat daar […]
# President Donald Trump van Amerika en leiers in die Midde-Ooste het gister tydens ʼn beraad in Egipte ʼn ooreenkoms vir die Gaza-skietstilstand onderteken. As deel van die vredesooreenkoms se eerste fase, het Hamas al 20 lewende gyselaars vrygelaat, maar die liggame van slegs vier oorlede gyselaars. Israel het in ruil daarvoor byna twee-duisend Palestynse […]
# Die IVP vra ʼn omvattende ondersoek na die busongeluk waarin 42 mense, insluitend sewe kinders, Sondag op die N1 buite Louis Trichardt in Limpopo dood is. Meer as 30 ander is beseer. Die meeste passasiers was Zimbabwiese en Malawiese burgers wat van die Oos-Kaap op pad was na Harare. Die IVP sê wetstoepassingsowerhede moet […]
# Prime minister Keir Starmer says the United Kingdom can play a part in monitoring the Gaza ceasefire, but also decommissioning the capability of Hamas and its weaponry. The militant group has previously refused to lay down its weapons, saying it would only do so once a Palestinian state had been established. Starmer says it […]
# Die Egiptiese president Abdel Fattah el-Sisi het die skietstilstandsooreenkoms tussen Israel en Hamas bestempel as ‘n ongekende prestasie. Meer as 20 wêreldleiers het gister in Egipte bymekaargekom vir ‘n vredesberaad. Al 20 lewende gyselaars wat deur Hamas in Gaza aangehou word, is vrygelaat na meer as twee jaar in gevangenskap. In ruil het Israel […]
# US president Donald Trump, alongside leaders in the Middle East, signed the Gaza ceasefire deal during a summit in Egypt on Monday. As part of phase one of the peace deal, Hamas released all 20 living hostages, but only released the bodies of four dead hostages. In exchange, Israel released almost two-thousand Palestinian prisoners […]