# Twee studente van die Universiteit van die Witwatersrand het deelgeneem aan vanjaar se konferensie vir studentebetrokkenheid en jeugleierskap in Vilnius, Litaue. Meer as 40 studente-gemeenskapsbouers uit verskeie wêrelddele het dit bygewoon. ʼn Derdejaarstudent in Sielkunde en Volkekunde, Ntlahla Sikwana, het haar projek wat op geletterdheid fokus, Hand aan Hand vir Hoop, ten toon gestel. […]
# Avuzwa Noko, wat ‘n meestersgraad in Beeldende Kunste aan die Universiteit van Fort Hare behaal het, is aangestel as ‘n mede-kunsafslaer in die Park West-galery in die Amerikaanse deelstaat Michigan. Dis die wêreld se grootste kunshandelaar. Park West is bekend vir sy galerye aan boord van luukse passasierskepe, en het reeds meer as drie-miljoen […]
# The first group of Cape Town teenagers stranded in Spain after participating in the prestigious Donosti Cup soccer tournament will arrive back in South Africa this afternoon. The BT Soccer Academy players successfully competed in the competition, but flights home could not be paid for from the package pricing. Through interventions from the Western Cape […]
# Die Amerikaanse oudpresident, Barack Obama, het president Donald Trump se beskuldigings verwerp dat hy ‘n staatsgreep wou reël ná Trump se eerste verkiesingsoorwinning in 2016. Trump beweer Obama wou sy oorwinning oor Hillary Clinton ondermyn deur bewyse van Russiese inmenging te versin. Obama sê hy skenk gewoonlik nie aandag aan die gedurige onsin en […]
# University of Fort Hare Master of Fine Arts graduand, Avuzwa Noko, was recently appointed as an Associate Art Auctioneer with Park West Gallery. This is the world’s largest art dealer, which is based in Michigan, US. Park West is known for operating galleries aboard luxury cruise ships, and has brought the experience of collecting […]
# Former US president Barack Obama has rejected president Donald Trump’s accusations that he tried to engineer a coup following his 2016 election victory. Trump claimed Obama had sought to undermine his victory over Hillary Clinton by manufacturing evidence of Russian interference. Obama says he normally does not dignify the constant nonsense and misinformation flowing […]
# President Donald Trump sê Amerika het ʼn handelsooreenkoms met Japan bereik en beskryf dit as die grootste ooit. ʼn Tarief van 15-persent sal op Japannese invoere gehef word, wat beter is as die 25-persent wat die president van 1 Augustus af wou instel. Trump het op Truth Social gesê Japan sal ook sy markte […]
# US president Donald Trump says America has reached a trade deal with Japan, describing it as the largest deal ever made. Japanese imports will face a 15-percent tariff, an improvement on the 25-percent tariff the president threatened to impose from 1st August earlier this month. On a post on Truth Social, Trump says Japan […]
# Die sanger wat bekend gestaan het as die vader van Britse heavy metal, Ozzy Osbourne, is dood ná ‘n stryd met Parkinson se siekte. Hy was 76. Sy dood volg net twee weke nadat hy met sy groep Black Sabbath ‘n afskeidskonsert in sy tuisdorp Birmingham in Engeland gehou het. Osbourne, ook bekend as […]