# President Cyril Ramaphosa has expressed his condolences to the government and people of Kenya following the passing of former Prime Minister Raila Odinga at the age of 80, while receiving medical treatment in India. Ramaphosa described Odinga as a patriotic and selfless leader committed to Kenya’s development and peace across the continent. Presidency spokesperson […]
# Ses vermeende dwelmsmokkelaars is dood in ‘n Amerikaanse aanval op ‘n boot naby die kus van Venezuela. Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê intelligensie het bevestig die boot het dwelms vervoer. Dit is die vyfde aanval sedert die begin van September na die Pentagon se aankondiging van ‘n beslissing deur die president dat die […]
# Die Israelse Weermag sê een van die liggame wat Hamas oorhandig het in ruil vir Palestynse gevangenes is nie ‘n voormalige gyselaar nie. Forensiese toetse is gedoen op vier liggame wat gister terugbesorg is, en mediese amptenare het tot die gevolgtrekking gekom dat een nie met enige van die gyselaars ooreenstem nie. Hamas het […]
# Senior Oekraïense amptenare het in Amerika vergader met verteenwoordigers van Amerikaanse wapenvervaardigers, insluitend Raytheon, wat Tomahawk-missiele vervaardig wat Washington dalk aan Kiëf gaan verskaf. Die Oekraïense afvaardiging se tweedaagse besoek het gesprekke met senior Amerikaanse amptenare ingesluit en kom voor Vrydag se beplande vergadering tussen die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy Oekraïense ampsgenoot, […]
# Six suspected drug smugglers have been killed in a US attack on a boat near the coast of Venezuela. US president Donald Trump said intelligence confirmed the boat was carrying drugs. It’s the fifth attack since the start of September after the Pentagon said the president had ruled the US was in an “armed […]
# The Israeli military says that one of the bodies handed over by Hamas as part of an exchange for Palestinian prisoners was not a former hostage. After overnight forensic tests on four bodies returned on Tuesday, the army said medical officials concluded that one does not match any of the hostages. Since Monday, under […]
# Senior Ukrainian officials visiting the United States met with representatives of US weapon manufacturers, including Raytheon, which produces Tomahawk missiles that Washington could provide to Kyiv. The Ukrainian delegation’s two-day visit also included talks with senior US officials and comes ahead of a planned meeting between US President Donald Trump and Ukrainian leader Volodymyr […]
# Die DA sê hy het met groot kommer kennis geneem van Bloomberg-berigte dat laserafstandsmetingstoerusting wat deur die Suid-Afrikaanse firma LightWare Opto-electronics vervaardig is, van Russiese aanvalshommeltuie herwin is wat in die oorlog teen Oekraïne gebruik word. Chris Hattingh van die DA sê die party wil hê die Nasionale Konvensionele Wapenbeheerkomitee se bevindinge in die […]
# Die voormalige eerste minister van Kenia, Raila Odinga, het gesterf terwyl hy behandeling in Kochi, Indië, ontvang het. Die 80-jarige se hart het na bewering gaan staan terwyl hy gestap het en hy is in die hospitaal dood verklaar. Odinga het vyf presidensiële verkiesings betwis en verloor as Kenia se langsdienende opposisiefiguur. Hy het […]