# US president Donald Trump has warned Hamas it will be destroyed unless it sticks to the terms of the ceasefire agreement with Israel. This comes after Israel carried out a series of deadly airstrikes across Gaza on Sunday, after it accused the militant group of carrying out an attack that killed two IDF soldiers. […]
# Die Lugdiensvereniging van Suider-Afrika het die Senior Uitvoerende Beampte van Lift, Daniel Rosenzweig, as voorsitter verkies en die uitvoerende hoof van Eswatini Air, Kaptein President Dlamini, as adjunkvoorsitter. Albei sal ‘n termyn van 12 maande dien. Tydens die 55ste Algemene Jaarvergadering in Lusaka, Zambië, het die vereniging se uitvoerende hoof, Aaron Munetsi, gesê die […]
# Zimbabwe se regerende party, ZANU-PF, het die verlenging van president Emmerson Mnangagwa se termyn tot 2030 onderskryf, wat die 83-jarige sal toelaat om tot op 88 aan bewind te bly. Die plan, wat by die jaarlikse konferensie aanvaar is, gee opdrag aan die Ministerie van Justisie en die Parlement om grondwetlike wysigings aan te […]
# Twee van die Verenigde State se topgesante na die Midde-Ooste het Maandag met die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu vergader nadat geweld oor die naweek gedreig het om die breekbare wapenstilstand in Gaza, wat deur die VSA bemiddel is, te vernietig. Die vergadering het plaasgevind nadat Israel die Kerem Shalom-grenspos na Gaza vir hulpversendings […]
# Die Franse polisie haas hulle om goedere te herwin wat tydens ‘n gewaagde rooftog uit die wêreldbekende Louvre-museum in Parys gesteel is. ‘n Kuns-speurder het aan Sky News gesê dis die diefstal van die dekade, en die polisie moet die skuldiges binne ‘n week vastrek om die kosbare kroonjuwele te herwin. Agt voorwerpe is […]
# Zimbabwe’s ruling party, ZANU-PF, has endorsed extending President Emmerson Mnangagwa’s term until 2030. This would allow the 83-year-old leader to remain in power until the age of 88. Adopted at the party’s annual conference in Mutare, the plan directs the Ministry of Justice and Parliament to draft constitutional amendments. Critics, including opposition parties and […]
# Two of the United States’ top envoys to the Middle East met with Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu on Monday after weekend violence threatened to wreck a fragile US-brokered ceasefire in Gaza. The sit-down came as Israel reopened the Kerem Shalom border crossing into Gaza for aid shipments, after the entry point was closed […]
# French police face a race against time to recover objects stolen in a daring heist at the world-famous Louvre Museum in Paris. An art detective told Sky News it’s the theft of the decade and to recover the priceless crown jewels, police will need to find the culprits within a week. Eight objects were […]
# Die Suid-Afrikaanse uitvoere deur klein- en mediumgrootte ondernemings na die VSA het sedert April met 46-persent gedaal. Volgens die verskepingsplatform TUNL se KMO-uitvoerindeks volg die daling na die herroeping van die belastingvrye kwytskelding en nuwe wederkerige tariewe van 30-persent met die VSA. Die uitvoerende hoof van TUNL, Craig Lowman, sê die veranderings het klein […]