# President Donald Trump van Amerika het gereageer op Kanada se jongste tariewe deur ʼn klomp Kanadese goedere, insluitend alkohol- en suiwelprodukte, te verbied. Dit volg nadat Ottawa se vergeldingstariewe van 15- tot 50-persent op Amerikaanse invoere van byna 320-miljard-rand gister van krag geword het. Die Withuis het verlede maand tariewe van 50-persent ingestel op […]
# US president Donald Trump has retaliated against Canada’s latest tariffs by banning a slew of Canadian goods, including alcohol and dairy products. This comes after Ottawa’s 15-to-50-percent counter-tariffs on nearly 320-billion-rand of US imports came into effect yesterday. Last month, the White House imposed 50-percent tariffs on Canadian goods including wine, furniture and sporting […]
# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die protokol wat Suid-Afrika se kersieboere die eerste keer toegang gee tot die Chinese mark. China is die wêreld se grootste kersie-invoerder wat in 2025 kersies ter waarde van 52,8-miljard-rand ingevoer het. Volgens die raamwerkooreenkoms oor ekonomiese vennootskap vir gedeelde ontwikkeling, word geen tariewe op Suid-Afrikaanse uitvoergoedere na China […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, is blykbaar enkele dae voor die aanval op 7 Oktober 2023 deur president Mohammed bin Zayed van die Verenigde Arabiese Emirate gewaarsku dat Hamas ʼn groot aanval op Israel beplan. Dit was die dodelikste aanval in Israel se geskiedenis, waarin meer as een-duisend-200 mense vermoor en meer as […]
# Agricultural organisation TLU SA has welcomed the landmark protocol that grants South African cherry producers access to the Chinese market for the first time. China is the world’s largest importer of cherries, having imported cherries valued at 52.8-billion-rand in 2025. Under the Framework Agreement on Economic Partnership for Shared Development, South Africa has zero-percent […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu was allegedly warned by the United Arab Emirates president Mohammed bin Zayed that Hamas was planning a major offensive in Israel, just days before the militant group launched its attack on 7 October 2023. The deadliest attack in Israel’s history saw over one-thousand-200 people murdered and more than 250 […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ʼn pleit- en vonnis-ooreenkoms aangegaan met die Britse voortvlugtige en driedubbele moordbeskuldigde, Ndodana Mkhanyisi Tshuma. Volgens die ooreenkoms pleit hy skuldig aan die onwettige besit van ʼn vuurwapen en ammunisie, en oortreding van Suid-Afrikaanse immigrasiewette. Die Zimbabwies-gebore Britse burger het na bewering sy vrou en twee dogters in die Verenigde […]
# The National Prosecuting Authority has entered into a plea and sentencing agreement with UK fugitive and triple-murder accused Ndodana Mkhanyisi Tshuma. In terms of the agreement, he pleaded guilty to charges of illegal possession of a firearm and ammunition, as well as violating immigration law in South Africa. The Zimbabwean-born British citizen allegedly killed […]
# Amerika se Sentrale Bevel sê sy leër het vyf Iranse tenkskepe vernietig nadat dié land se Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps die afgelope twee dae twee keer probeer het om ʼn Amerikaanse oorlogskip met ballistiese missiele aan te val. Amerikaanse magte het vier olie-tenkskepe in die Golf van Oman en een naby Kharg-eiland in die Persiese […]