# Die DA sê die huidige digitale hervorming in Binnelandse Sake wys die departement beweeg weg van rye, stelselonderbrekings en onbevoegdheid. Minister Leon Schreiber woon dié week ‘n kongres in Dubai by waar die departement se snelveranderende digitale hervorming vertoon word. DA-woordvoerder Adrian Roos sê Binnelandse Sake het onder Schreiber ‘n ambisieuse program begin om […]
# President Donald Trump says the war with Iran will end ‘immediately after’ the US midterm elections in November. His remarks come as his polling numbers are dropping rapidly and he is facing pressure from within his Republican Party to end the war with Tehran. Brent crude oil rose past 100-dollar a barrel yesterday for the […]
# The DA says Home Affair’s current digital transformation shows the department is overcoming its historical association with queues, system failures and inefficiency. Minister Leon Schreiber is attending a congress in Dubai this week, showcasing his department’s rapidly accelerating digital transformation. The DA’s Adrian Roos says Home Affairs has embarked on an ambitious programme to […]
# ‘n Russiese hommeltuig wat Moldawië se lugruim binnegedring het, het amper ‘n vliegtuig met die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky aan boord getref. Dit het die vertrek van die vliegtuig vertraag. Zelensky het Dinsdagaand van Moldawië na Oslo in Noorweë vertrek vir die begrafnis van Koning Harald gister. Die hommeltuig het na wat berig word […]
# A plane carrying Ukrainian president Volodymyr Zelensky was almost hit by a Russian drone entering Moldova’s airspace, which delayed the departure of the aircraft. Zelenskyy travelled to Oslo, Norway, from Moldova on Tuesday evening to attend the funeral of King Harald yesterday. The drone reportedly exploded some 160 kilometres from the Chișinău International Airport […]
# Minstens vyf mense is dood en 87 word vermis nadat ʼn brand op ʼn veerboot in die Filippyne uitgebreek het. Die MV June Aster het met 134 passasiers en bemanning uit die Manila-hawe vertrek en suidwaarts na Coron in die toeriste-provinsie Palawan gevaar toe die brand uitbreek. Kaptein Noemi Cayabyab van die Filippynse kuswag sê […]
# Die Britse minister van Buitelandse Sake, Ed Miliband, verwerp die idee dat Britse Jode in gevaar is nadat sanksies ingestel is teen Israelse nedersettings in die Wesoewer. Brittanje het ʼn verbod geplaas op handel met sogenaamde onwettige Israelse nedersettings en beskuldig Benjamin Netanyahu se regering van etniese suiwering. Die Britse hoofrabbi, Ephraim Mirvis, glo […]
# Die Duitse bondskanselier Friedrich Merz het die verregse Alternatief vir Duitsland-party beskuldig dat sy teen-migrasiebeleid gelykstaande is aan “etniese suiwering”. Hy het in die Parlement gepraat na sy party, die Christen-Demokratiese Unie, se verpletterende nederlaag in die oostelike staat Sakse-Anhalt, waar AfD byna 44-persent van die stemme gewen het. Merz sê die AfD het […]
# At least five people are dead, and 87 people are missing after a fire broke out on a ferry in the Philippines. The MV June Aster had set off from the Port of Manila with 134 passengers and crew members and was travelling south towards Coron in the tourist province of Palawan when it caught […]