# Iran sê hy het die reg tot selfverdediging teen enige gewapende aggressie. Amerika het vanoggend met ‘n tweede ronde lugaanvalle op Teheran begin ná president Donald Trump se waarskuwing dat die vertraagde onderhandelinge gestraf sal word. Iran het daarop Amerikaanse basisse in Bahrein, Koeweit en Jordanië aangeval. Iran se verteenwoordiger by die Verenigde Nasies, […]
# Iran says it will continue to exercise its right to self-defence in response to any armed aggression. This comes as the US launched a second round of airstrikes on Tehran this morning, with president Donald Trump warning that it would pay the price for stalled negotiations. Iran responded with strikes targeting US bases in Bahrain, […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, doen ʼn beroep op lande om die Konvensie vir die Regte van Persone met Gestremdhede vinniger in te stel. Sy het gister by die Verenigde Nasies se hoofkwartier in New York, Suid-Afrika se verklaring gelewer by die 19de sitting van die Konferensie van […]
# Ten minste 15 mense, elf burgerlikes en vier veiligheidspersoneellede, is dood in gewelddadige gevegte tussen betogers en veiligheidsmagte in die Pakistan-beheerde Kashmir. Ten minste 50 mense is beseer. Die onrus het uitgebreek na ‘n oproep deur die Gesamentlike Awami Aksiekomitee, ‘n koalisie van aktivistegroepe, aan inwoners om na die streek se hoofstad, Muzaffarabad, op […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê nie een van die 268 Nigeriese burgers wat gisteraand uit die land gesit is, was wettig in Suid-Afrika nie. Sowat ʼn duisend Nigeriërs het geregistreer om voor teenmigrante-groepe se sperdatum van 30 Junie gerepatrieer te word, en 500 het goedkeuring gekry. Van die 500 was 268 ongedokumenteer. Die […]
# Minister for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, has called on countries to accelerate the implementation of the Convention on the Rights of Persons with Disabilities. She delivered South Africa’s country statement at the 19th Session of the Conference of States Parties to the CRPD, at the United Nations headquarters in New York […]
# Amerika het vir die tweede agtereenvolgende dag met nuwe aanvalle op Iran begin nadat president Donald Trump gewaarsku het aanvalle gaan hervat word weens stadige vordering met onderhandelinge om die oorlog te beëindig. Die Amerikaanse opperbevel sê Iranse militêre waarnemingstelsels en kommunikasiestelsels, asook lugafweerterreine was die teikens. In antwoord hierop sê Iran se Islamitiese […]
# At least 15 people, eleven civilians and four security personnel, have been killed in violent clashes between protesters and security forces in Pakistan-administered Kashmir. At least 50 people have been injured. The unrest erupted following a call from the Joint Awami Action Committee, a coalition of activist groups, urging citizens to march to the regional […]
# The Department of Home Affairs says none of the 268 Nigerian nationals repatriated from South Africa yesterday evening were in the country legally. About one-thousand Nigerians have registered for repatriation ahead of the June 30th deadline set by anti-migrant groups, with 500 being cleared. Of the 500, 268 were undocumented. The department’s Immigration and […]