# President Cyril Ramaphosa sê Indië en Suid-Afrika moet belegging in vervoer, logistiek, hawens, digitale verbindings, slim-stede en nywerheidsdeurgange versterk om handel en ekonomiese integrasie op die Afrika-vasteland te bevorder. Ramaphosa het aan ‘n Sakeleiers-rondetafelgesprek tussen Indië en Suid-Afrika by die 18de BRICS-leiersberaad in Nieu-Delhi deelgeneem. Hy sê Suid-Afrika het 195 strategiese geïntegreerde projekte in […]
# Suid-Afrika en Lesotho het hul samewerking in die stryd teen die verspreiding van onwettige vuurwapens versterk ná die beslaglegging en vernietiging van een-duisend-787 vuurwapens tydens misdaadbestrydingsoperasies in Lesotho. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê die Lesotho Berede Polisiediens het beslag gelê op die vuurwapens tydens verskeie operasies en doelgerigte misdaadbestrydingsveldtogte. Sy sê die […]
# Volgens die jongste ranglys vir internasionale studente-evaluering loop studente in verskeie Asiatiese onderwysstelsels wêreldwyd voor wat lees, wiskunde en wetenskap betref. Die beste resultate is behaal deur vier Chinese streke en Singapoer. Japan, Suid-Korea, Chinees-Taipei en Macau word ook onder die wêreld se toppresteerders gereken. Estland en die Verenigde Koninkryk was die enigste nie-Asiatiese […]
# Die Filippynse Kuswag sê hy het 30 liggame uit die wrak van ‘n veerboot gehaal wat hierdie week aan die brand geslaan het wat die dodetal op 35 te staan bring. Meer as 130 mense was aan boord van die MV June Aster toe die brand Woensdag uitgebreek het terwyl die vaartuig van Manila […]
# The Philippine Coast Guard says it has recovered 30 bodies from the wreckage of a ferry that caught fire this week, bringing the total death toll to 35. More than 130 people were on board the MV June Aster when the blaze erupted on Wednesday as it neared its destination at the tourist hotspot […]
# Die regering sê hy het Zimbabwiese migrante wat voor die Zimbabwiese konsulaat in Johannesburg byeengekom het, gehelp om na hul land van herkoms terug te keer. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê 194 Zimbabwiese burgers is verwerk en op pad na Zimbabwe. Dit sluit 35 mans, 58 vroue en 101 minderjariges in. Baloyi sê 56 […]
# Government says it has assisted with the repatriation of Zimbabwean migrants who gathered at the Zimbabwean Consulate in Johannesburg. Deputy government spokesperson William Baloyi says 194 Zimbabwean nationals — 35 adult males, 58 adult females and 101 minors — were processed and have departed for Zimbabwe. Baloyi says, in a separate process, 56 Nigerian […]
# Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, en die Russiese president, Vladimir Putin, het ooreengekom om bestaande bande tussen hul lande te versterk. Putin sê die BRICS-groepering moet ‘n nuwe platform vir wêreldwye groei bou wat nie deur Westerse reëls bepaal word nie. Modi en Putin het gesprekke in die Indiese hoofstad gevoer op die […]
# Students in several Asian education systems are leading the world in reading, mathematics and science, according to the latest International Student Assessment rankings. The strongest results came from four Chinese regions and Singapore, while Japan, South Korea, Chinese Taipei and Macao also ranked among the global top performers. Estonia and the United Kingdom were […]