# Die regering sê hy het Zimbabwiese migrante wat voor die Zimbabwiese konsulaat in Johannesburg byeengekom het, gehelp om na hul land van herkoms terug te keer. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê 194 Zimbabwiese burgers is verwerk en op pad na Zimbabwe. Dit sluit 35 mans, 58 vroue en 101 minderjariges in. Baloyi sê 56 Nigeriese burgers is in ‘n afsonderlike proses verwerk met behulp van die Nigeriese ambassade, insluitend 18 mans, 17 vroue en 21 minderjariges:
Regering help Zimbabwiese en Nigeriese migrante in Johannesburg [KLANK]
ENG BaloyiONZimbabwean