# The man who pleaded guilty to the so-called Gilgo Beach murders has been sentenced to life in prison without the possibility of parole. Sixty-two-year-old Rex Heuermann confessed to killing eight women over the course of nearly two decades on New York’s Long Island. Many of the victims were dismembered and dumped in remote stretches of […]
# South Africa and Rwanda have agreed to reset relations, restoring a decade of strained diplomatic ties. This follows high-level bilateral talks between minister of International Relations and Cooperation Ronald Lamola and Rwanda’s minister of Foreign Affairs and International Cooperation, Olivier Nduhungirehe, in Pretoria yesterday. Relations between the two countries deteriorated in 2014, when restrictions […]
# US president Donald Trump says the Iran deal is not final. The agreement, which is set to be signed in Switzerland tomorrow, lays out the terms of the ceasefire, the reopening of the Strait of Hormuz, and some financial relief for Tehran. Speaking during the final day of the G7 summit in France, Trump […]
# Sokker: Die 40-jarige doelwagter van Kaap Verde, Josimar Dias, algemeen bekend as Vozinha, het tydens die 2026 FIFA Wêreldbeker, ‘n reuse sensasie geword, met sy Instagram-profiel wat tot ‘n reuse- agt-miljoen volgelinge gegroei het. Dit het gebeur na hul geskiedkundige ontmoeting teen Spanje wat gelykop geëindig het. Spanje het 27 keer die doelhok aangeval […]
# Soccer: The 40-year-old Cape Verde goalkeeper Josimar Dias, popularly known as Vozinha, became a massive viral sensation during the 2026 FIFA World Cup, with his Instagram following skyrocketing past 8-million followers. This came after their historic encounter against Spain that ended in a draw. Spain unleashed 27 shots at goal and dominated with 74-percent […]
# Sokker: Wêreldbekersokkerspelers trek nou aandag vir ‘n heel ander rede. Kunsmatige-intelligensie-navorsers het op grond van die sogenaamde goue gesigsverhouding ’n lys saamgestel van die aantreklikste spelers. Hoe nader ‘n persoon se gelaatstrekke aan die ‘Goue Verhouding’ van 1.618-tot-een is, hoe meer esteties gebalanseerd is hy of sy. Die maatskappy wat die ontleding gedoen het, […]
# Soccer: World Cup players have now drawn attention for another reason. Artificial intelligence researchers compiled a list of the most attractive players based on golden face ratio. The closer a person’s facial features are to this ratio of 1.618-to-one, the more aesthetically balanced they are. However, the company who did the analysis emphasises it […]
# Suid-Afrika sal na verwagting ‘n lening van 16-miljard-rand van die BRICS-gesteunde Nuwe Ontwikkelingsbank ontvang om infrastruktuur in die land se agt grootste metropolitaanse munisipaliteite op te gradeer. Die geld sal gebruik word om watervoorsiening, sanitasie en afvalbestuursdienste te verbeter. Dit volg te midde van regeringstappe om voortdurende diensleweringsprobleme in verskeie munisipaliteite op te los. […]
# Renault in Frankryk gaan militêre hommeltuie vervaardig saam met die verdedigingstegnologiefirma Thales in ‘n verdere stap om hom te begewe in die produksie van militêre toerusting. Die motorvervaardiger sal Thales se Toutatis-afstandbeheerde gewapende hommeltuie in een van sy fabrieke bou. Die produksie van ‘n duisend eenhede per maand sal volgende jaar begin, hoofsaaklik gemik […]