# The American president Donald Trump has blamed the “radical left” after his ally, Charlie Kirk was shot in what he called a “heinous assassination”. Trump said in a video shared online from the Oval Office, Kirk was a patriot who devoted his life to the cause of open debate. He blamed the “radical left” […]
# ‘n Vooraanstaande Duitse orkes se optrede op ‘n Belgiese fees is gekanselleer na kommer oor sy Israelse dirigent, wat woedende reaksie uit Berlyn uitgelok het. België se minister van Buitelandse Sake, Maxime Prévot, het hom gedistansieer van die besluit van die Vlaamse Fees Gent, waar die Filharmoniese Orkes van München volgende Donderdag sou optree onder […]
# A prominent German orchestra’s performance at a Belgian festival has been cancelled over concerns about its Israeli conductor, sparking a furious reaction from Berlin. Belgium’s Foreign minister, Maxime Prévot, distanced himself from the decision by Flanders Festival Ghent, where the Munich Philharmonic was to perform on 18 September, led by its future chief conductor. […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand het ʼn kunsmatige intelligensie- en Afrika-musiekprojek bekendgestel. Die projek wil skeppende mense aanmoedig om die oorvleueling van moderne tegnologie en Afrika-musiektradisies en -klanke te ondersoek. Musikante, vervaardigers, komponiste en musiekonderwysers van reg oor Afrika word uitgenooi om voorstelle vir KI-gedrewe musiekprojekte voor te lê. Persone wat gekies word, sal […]
# University of Witwatersrand has launched the AI and African Music project. This initiative aims to empower creatives to explore the intersection of cutting-edge technology and African musical traditions and sounds. Musicians, producers, composers and music educators living across Africa are invited to submit AI-driven music project proposals. Individuals selected will receive 30-thousand-rand per month […]
# Katar se eerste minister, Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim al-Thani, glo Israel se aanval Dinsdag op Doha het alle hoop vernietig vir die ooblywende gyselaars. Die lugaanval het senior Hamas-leiers geteiken en vyf is dood. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê die aanval was geregverdig want dit was gemik teen wat hy noem […]
# Qatar’s prime minister, Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim al-Thani, believes Israel’s strike on Doha on Tuesday killed any hope for the remaining hostages in Gaza. The airstrike targeted senior Hamas leaders, killing five of them. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu said the strike was justified because it targeted what he called the terrorist masterminds […]
# Die voormalige visepresident van Amerika, Kamala Harris, het die gewese president Joe Biden se besluit om ‘n tweede termyn te staan as roekeloos beskryf. In ‘n uittreksel van haar boek 107 Days, sê sy die keuse behoort nie oorgelaat te word aan ‘n individu se ego of ambisie nie. Sy sê ‘n deel van […]
# Die Suid-Afrikaanse regering het kommer uitgespreek oor Rusland se blindelingse aanvalle op burgerlikes waarin pensioenarisse in die dorp, Yarova, in die ooste van Oekraïne dood is. Tydens die Russiese lugaanval op Yarova in die Donetsk-provinsie is 24 mense dood en 19 beseer. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê […]