# Swart rook het gisteraand uit die skoorsteen van die Sistynse Kapel geborrel wat aandui dat die eerste stemming by die kardinaalsvergadering sonder die verkiesing van ‘n pous afgeloop het. Altesaam 133 kardinale van oral in die wêreld het ‘n eed van geheimhouding aan die begin van die vergadering afgelê wat sestien dae na die […]
# Pakistan’s prime minister, Shehbaz Sharif, has vowed to retaliate after India’s deadly missile strike. At least 31 civilians were killed and 46 wounded when India fired missile strikes in Pakistan and Pakistan-administered parts of Kashmir. India says the strikes were a direct retaliation for an attack in their administered parts of Kashmir late last […]
# Die EFF het die Britse Hoë Kommissaris se versuim om sy leier Julius Malema se visumaansoek vir die Verenigde Koninkryk te verwerk, veroordeel. Malema sou hierdie naweek studente by die 11de Jaarlikse Cambridge Africa Together-konferensie by die Universiteit van Cambridge toespreek. Hy het onthul dat hy die weieringsbrief net vier uur voor sy geskeduleerde […]
# Black smoke emerged from the chimney over the Sistine Chapel on Wednesday evening, signalling that a first ballot had been held at the conclave and had concluded without the election of a pope. Sixteen days after Pope Francis’s death, 133 cardinals from around the world swore an oath of secrecy as the conclave got underway. […]
# The EFF has condemned the British High Commission’s failure to process leader Julius Malema’s visa application to the United Kingdom. Malema was supposed to address students at the 11th Annual Cambridge Africa Together Conference at Cambridge University this weekend. He revealed that he received the denial letter just four hours before his scheduled departure […]
# Navorsers sê die wêreld se rykste 10-persent mense is sedert 1990 verantwoordelik vir twee derdes van aardverwarming. Die eerste studie wat die uitwerking van gekonsentreerde privaat rykdom op uiterste klimaatgebeurtenisse bepaal, het bevind dat die manier waarop die rykes verbruik en belê, die risiko van dodelike hittegolwe en droogtes aansienlik verhoog het. ’n Wetenskaplike […]
# Researchers says the world’s wealthiest 10-percent of individuals are responsible for two-thirds of global warming since 1990. The first study to quantify the impact of concentrated private wealth on extreme climate events, report that how the rich consume and invest, has substantially increased the risk of deadly heatwaves and drought, A scientist at ETH […]
# Spanje gaan ’n konsep-voorstel by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering indien oor dringende maatreëls om die dood van onskuldige bugerlikes te stop en humanitêre hulp in Gaza te verseker. Eerste minister Pedro Sanchez het aan sy Parlement gesê die internasionale gemeenskap is nie ongeërg oor wat in die Palestynse gebied gebeur nie. Israel […]
# Spain will present a draft resolution at the UN General Assembly aimed at proposing urgent measures to stop the killing of innocent civilians and ensure humanitarian aid in Gaza. Prime minister Pedro Sanchez told the Spanish parliament that the international community cannot remain indifferent to what is happening in the Palestinian territory, where Israel […]