# Die bemiddelaars, Pakistan en Katar, sê die samesprekings tussen Amerika en Iran in Switserland het in ʼn positiewe en opbouende atmosfeer plaasgevind. Die bemiddelaars sê in ʼn verklaring die partye het ingestem dat ʼn hoëvlak-komitee saamgestel word, wat politieke oorsig oor die mediasie sal hou. Washington en Teheran het ingestem tot ʼn sel om konflik […]
# Keir Starmer is volgens berigte gereed om hierdie week as eerste minister van die Verenigde Koninkryk te bedank. Volgens The Observer, stel Starmer ʼn program op vir sy ordelike vertrek. Daar is toenemend druk op hom om uit te tree nadat belangrike ministers bedank het. Boonop maak Andy Burnham se oorwinning verlede week in die […]
# Mediators Pakistan and Qatar say the US-Iran talks in Switzerland were conducted in a positive and constructive atmosphere. In a joint statement, the mediators say the parties have agreed to the establishment of a High-Level Committee, which will provide political oversight on the mediation. Washington and Tehran have agreed on the creation of a de-confliction […]
# Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week […]
# Keir Starmer is reportedly set to resign as UK prime minister this week. According to The Observer, Starmer is preparing to set out a timetable for his orderly departure. There have been mounting calls for him to step down following resignations from key ministers, and Andy Burnham’s victory in the Makerfield by-election last week, which […]
# US vice president JD Vance says progress has been made during the first round of direct peace talks in Switzerland. This is despite negotiations between the US and Iran having stalled yesterday, after US president Donald Trump threatened the Iranian delegation and drew a sharp rebuke from Tehran’s top negotiator. The talks come after […]
# The Department of Health says it has not received a formal correspondence from the US government over the complete withdrawal of HIV/AIDS funding through PEPFAR. This followed the media reports of the complete withdrawal. The department spokesperson, Foster Mohale says government has long been working on a self-reliance plan to minimise the impact of […]
# Die Departement van Gesondheid sê hulle het geen formele skrywe van die Amerikaanse regering ontvang oor die volledige onttrekking van MIV/VIGS-befondsing deur PEPFAR nie. Dit volg na mediaberigte hieroor. Die woordvoerder van die departement, Foster Mohale, sê die regering werk al lank aan ‘n selfstandigheidsplan om die uitwerking van befondsingonttrekking te verminder. Dis sedert […]
# Die Siyafana Sonke Action Campaign moedig Suid-Afrikaners aan om te verenig teen xenofobiese aanvalle te midde van die dreigende sperdatum vir migrante om Suid-Afrika te verlaat. ‘n Malawiese burger is Vrydag dood en twee ander is aangerand na ‘n vermeende xenofobiese aanval in die JikaJoe-informele nedersetting in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Die veldtog is ‘n pas […]