# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, beskuldig die VSA daarvan dat hy elke keer as daar ‘n diplomatieke oplossing op die tafel is, ‘n roekelose militêre avontuur aanpak. Araghchi sê in ‘n plasing op X Iraniërs sal nooit voor druk swig nie. Dit volg ‘n dag nadat albei kante mekaar daarvan beskuldig […]
# Rusland en Oekraïne gee mekaar die skuld dat hulle ‘n eensydige tweedaagse skietstilstand oortree het, wat die Russiese president Vladimir Putin aangekondig het vir die herdenking van die Sowjetunie se oorwinning oor Nazi-Duitsland. Die Russiese aanval op Oekraïne in 2022, het die dodelikste konflik in Europa veroorsaak sedert die Tweede Wêreldoorlog, en hul veg […]
# Botswana se derde president, Festus Mogae, is op 86 oorlede nadat hy verlede maand in ‘n hospitaal in Gaborone opgeneem is. Hy het van 1998 tot 2008 as president gedien en is wyd gerespekteer vir die bevordering van ekonomiese bestendigheid en demokratiese regering, en omdat hy die MIV/Vigs-krisis aangepak het. Mogae het die program […]
# Russia and Ukraine accused each other of violating a unilateral two-day ceasefire announced by Russian President Vladimir Putin to cover the anniversary celebrations of the Soviet Union’s victory over Nazi Germany. Four years since the 2022 Russian invasion of Ukraine triggered the deadliest conflict in Europe since World War Two, they are still fighting […]
# The former third president of Botswana, Festus Mogae has died at the age of 86. Mogae had been hospitalised in Gaborone last month for an undisclosed ailment. He served as Botswana’s president from 1998 to 2008 and was widely respected for promoting economic stability, democratic governance, and tackling the HIV/AIDS crisis. Mogae pioneered Botswana’s […]
# Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte, Volker Türk, sê Suid‑Afrika se Grondwet gee deur wetgewing en demokratiese instellings, gestalte aan die beginsels van die Wêreldwye Verklaring van Menseregte. Dit is vandag 30 jaar sedert die aanvaarding van die Grondwet. Türk sê dit is ‘n demokratiese prestasie van diepgaande en blywende wêreldwye betekenis:
# Die DA gaan parlementêre vrae aan die Presidensie voorlê om vas te stel of staatsfondse gebruik is om president Cyril Ramaphosa se besoek aan Zimbabwe te befonds. Ramaphosa het Sondag sy Zimbabwiese ampsgenoot, Emmerson Mnangagwa, op sy privaat plaas besoek. Die Zimbabwiese sakeman Wicknell Chivayo, wat deur die Valke ondersoek word oor geldwassery, was […]
# Die man wat die natuur en sy wonders vir baie jare na miljoene TV-kykers reg oor die wêreld gebring het, David Attenborough, is vandag 100. Hy het sy deurbraak in 1979 gemaak met die TV-reeks ‘Life on Earth‘ in die Verenigde Koninkryk. Attenborough sal vandag die mylpaal vier met ‘n spesiale BBC-program, ‘Secret Garden‘, […]
# The DA will submit parliamentary questions to the Presidency to determine whether state funds were used to pay for president Cyril Ramaphosa’s visit to Zimbabwe. Ramaphosa visited Zimbabwean counterpart Emmerson Mnangagwa at his private farm on Sunday. They were joined by Zimbabwean businessman Wicknell Chivayo, who is under investigation by the Hawks for money laundering. The […]