# Die 14-malige Grammy-wenner, Taylor Swift, het bewonderaars verras met die nuus dat sy haar 12de ateljee-album, The Life of a Showgirl, gaan vrystel. Die 35-jarige sangeres het in April verlede jaar ʼn ateljee-album, The Tortured Poets Department, vrygestel wat die beste verkoper van die jaar was. Sy het haar Eras-toer wat rekords laat spat […]
# Fourteen-time Grammy Award-winning artist Taylor Swift has surprised fans by announcing that she will be releasing her 12th studio album titled The Life of a Showgirl. The 35-year-old last released a studio album, The Tortured Poets Department, in April 2024, which became the best-selling album of the year. She concluded her record-breaking Eras Tour […]
# ʼn Amerikaanse regter het die Departement van Justisie se aansoek verwerp om grootjurie-getuienis van die Ghislaine Maxwell-saak bekend te maak. Die departement wou hê grootjurie-getuienis en bewysstukke van sake waarby die oorlede finansier en veroordeelde seksoortreder, Jeffrey Epstein, betrek is, moet bekendgemaak word. Maxwell, wat ʼn jare lange vennoot van Epstein was, dien tans […]
# A US federal judge has denied the Justice Department’s bid to unseal grand jury testimony from the criminal case of Ghislaine Maxwell. The department had sought to release grand jury testimony and exhibits from cases involving late financier and convicted sex offender Jeffrey Epstein. Maxwell, a longtime associate of Epstein, is currently serving a […]
# Die Hertog en Hertogin van Sussex het hul vennootskap met Netflix verleng. Prins Harry en Meghan Markle het in 2020 ‘n ooreenkoms met die aanlyn vermaakdiens deur hul produksiemaatskappy, Archewell, gesluit. Die paartjie het sedertdien saamgewerk aan projekte soos Polo, Harry and Meghan, Heart of Invictus en Live to Lead. Meghan Markle het onlangs […]
# The Duke and Duchess of Sussex have extended their partnership with Netflix. Prince Harry and Meghan Markle first inked a deal with the streamer in 2020 under their production company, Archewell. The couple has since collaborated on projects including Polo, Harry and Meghan, Heart of Invictus, and Live to Lead. Most recently, Meghan Markle […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het die moord op ses joernaliste in Gaza veroordeel. Vyf Al Jazeera-joernaliste, insluitend sy korrespondent, Anas al-Sharif, is Sondag in ‘n Israelse lugaanval dood. Nog twee is dood, insluitend ‘n vryskutjoernalis. Israel se weermag het gesê hy het Sharif geteiken en beweer hy was die hoof van […]
# President Donald Trump van Amerika het Washington DC se polisiedepartement onder regstreekse federale beheer geplaas en soldate van die Nasionale Wag na die land se hoofstad ontplooi. Hy sê dis om orde in die stad te herstel en beskryf dit as een van die wêreld se gevaarlikste stede. Dit ten spyte daarvan dat geweldsmisdaad […]
# The United Nations Secretary General, António Guterres, has condemned the killing of six journalists in Gaza. Five Al Jazeera journalists, including correspondent Anas al-Sharif, were killed in an Israeli air strike on Sunday. Two others were killed, including a freelance journalist. Israel’s military said it targeted Sharif, alleging he had served as the head […]