# Die Amerikaanse tele-evangelis, Jimmy Swaggart wat Suid-Afrika in die 1980’s besoek het, is op 90 dood nadat hy met swak gesondheid gesukkel het. Die boorling van Louisiana was bekend as ʼn innemende Pinkster-prediker met ʼn groot gevolg voordat hy in 1988 in New Orleans op kamera met ʼn prostituut betrap is. Hy is een […]
# The American televangelist Jimmy Swaggart, who visited South Africa in the 80s, has died at the age of 90, after being in poor health for a while. The Louisiana native was best known for being a captivating Pentecostal preacher with a massive following before being caught on camera with a prostitute in New Orleans […]
# Elon Musk se jongste aanval op wat hy Donald Trump se “waansinnige bestedingswetsontwerp” noem, beïnvloed skynbaar die aandeelprys van Tesla. Die wetsontwerp is deur die Amerikaanse Senaat goedgekeur. Musk se jongste uitbarsting en Trump se reaksie het die bekgeveg tussen die voormalige bondgenote laat opvlam. Trump het gesê hy “kyk” na die moontlikheid om […]
# Elon Musk’s new attack on what he calls Donald Trump’s insane spending bill that the US Senate has now passed appears to have hit the share price of Tesla. Musk’s latest outburst and Trump’s reaction to it reignited the tit-for-tat insults between the former close allies. Trump earlier said he will “take a look” […]
# Kameroen se minister van Toerisme, Bello Maigari, het sy party se presidentsbenoeming aanvaar vir die verkiesing wat in Oktober verwag word. President Paul Biya is tjoepstil oor sy herverkiesingsplanne. Die 78-jarige Maigari is ‘n jarelange bondgenoot van Biya en die tweede minister van die noorde wat sy kandidaatskap aankondig, wat dui op krake in […]
# Cameroon’s Tourism minister Bello Maigari has accepted his party’s nomination to run for president in the expected October election. This comes as president Paul Biya remains silent on his re-election plans. The 78-year-old longtime ally to Biya, is the second minister from northern Cameroon to declare candidacy, hinting at cracks in Biya’s coalition. Provisional […]
# Sowat 90-persent van die verpakte voedsel en drank wat in Kenia verkoop word, mag gesondheids-waarskuwingsetikette vereis onder nuwe regeringsregulasies. ‘n Verslag deur die Access to Nutrition Initiative, dui aan die konsepregulasies teiken produkte met ‘n hoë soutinhoud, suiker of versadigde vette. Die verslag waarsku Kenia is op ‘n gesondheidsmespunt met vetsug wat styg en […]
# Approximately 90-percent of packaged food and drink sold in Kenya may require health warning labels under new government rules. According to a report by the Access to Nutrition Initiative, the draft regulations target products high in salt, sugar, or saturated fat. The initiative warns that Kenya is at a health tipping point, with obesity […]
# Suid-Afrika het meer tyd gevra om ‘n handelsooreenkoms met Amerika te onderhandel voor tariefverhogings van 31-persent volgende Woensdag van krag word. President Donald Trump se administrasie het die verhoging vir 90-dae uitgestel. Dit bedreig sleutel-uitvoere soos voertuie, staal en sitrus. Die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, sê in ‘n verklaring Suid-Afrika probeer […]