# Australian convicted murderer Erin Patterson will appeal her guilty verdict for killing three people with toxic mushrooms. The 51-year-old was sentenced to life in prison with a 33-year non-parole period last month. This is after a jury found her guilty of killing three relatives and attempting to kill another by serving them a toxic […]
# Die Solidariteit Beweging sê die Amerikaanse regering raak al meer gefrustreerd met Suid-Afrika se gebrek aan politieke wil om ʼn handelsooreenkoms te bereik. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê hulle het in gesprekke met president Donald Trump se administrasie vordering gemaak oor ʼn handelsooreenkoms. Die Solidariteit Beweging se voorsitter, Flip […]
# The Solidarity Movement says there is growing frustration within the US government over South Africa’s lack of political will to reach a trade agreement. Trade, Industry and Competition minister Parks Tau says progress has been made in talks with president Donald Trump’s administration over a trade deal. Solidarity Movement’s chairperson, Flip Buys, says it’s […]
# Die Withuis sê regeringsagentskappe maak gereed vir besnoeiings en afleggings wat sal plaasvind indien die afsluiting voortduur. Die regeringsluiting het gister begin nadat Republikeine en Demokrate in die Kongres nie kon saamstem oor ʼn nuwe bestedingsplan nie. Demokrate wil waarborge hê oor gesondheidsorgbefondsing terwyl Republikeine ʼn tussentydse maatreël wil gebruik om die regering tot […]
# The White House says government agencies are already preparing for cuts and layoffs, which are imminent as the shutdown drags on. The government shutdown began on Wednesday after Republicans and Democrats in Congress disagreed on a new spending plan. Democrats want to secure guarantees on healthcare funding, while Republicans want to use a temporary […]
# Die Israelse weermag het sowat 20 skepe wat deel is van die Global Sumud Flotilla op pad na Gaza onderskep. Aktiviste aan boord, insluitend die Sweedse klimaataktivis Greta Thunberg, Nelson Mandela se kleinseun Mandla Mandela, en die aktrise Susan Sarandon, is aangehou. Israel se ministerie van Buitelandse Sake sê die vloot het die vaartuie […]
# Die wêreldbekende primaatkenner en bewaringskundige, Jane Goodall, is op 91-jarige leeftyd dood. Sy is in Kalifornië aan natuurlike oorsake dood tydens ʼn toer in Amerika. Sy word beskou as die voorste kenner van sjimpansees. Tydens haar loopbaan van meer as 60 jaar het sy nie net grense vir vroue uitgebrei nie, maar ook die […]
# Die Deense eerste minister, Mette Frederiksen, sê Europa is in die gevaarlikste situasie sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit volg ná ʼn reeks vermeende Russiese skendings van die Europese Unie se lugruim die afgelope weke, wat Denemarke, Pole en Estland insluit. Moskou het dit ontken. Frederiksen waarsku Europese lande om verder as […]
# The Israeli military has intercepted and boarded about 20 Gaza-bound aid ships that form part of the Global Sumud Flotilla. Activists aboard were detained, including Swedish climate campaigner Greta Thunberg, Nelson Mandela’s grandson, Mandla Mandela, and actress Susan Sarandon. Israel’s Foreign Ministry says the navy had told the vessels to change course as they were […]