# Groot skares roubeklaers het in Iran se hoofstad Teheran saamgedrom vir die begrafnis gister van top militêre bevelvoerders, kernwetenskaplikes en burgerlikes wat tydens Israeliese aanvalle op Iran dood is. Onder die slagoffers was minstens 16 wetenskaplikes en tien senior bevelvoerders, insluitend die hoof van die weermag, generaal-majoor Mohammad Bagheri, die bevelvoerder van die Rewolusionêre […]
# Large crowds of mourners dressed in black lined streets in Iran’s capital Tehran as the country held a funeral yesterday for top military commanders, nuclear scientists and civilians killed during Israeli attacks on Iran. At least 16 scientists and 10 senior commanders were among those mourned at the funeral, including armed forces chief Major […]
# Die Botswana-regering en sakevrou Bridgette Motsepe het ‘n hofskikking bereik wat die voortslepende Butterfly-saak beëindig. Die skikking sal bevestig word deur ‘n bevel van die Hooggeregshof, wat waarskynlik ‘n verskoning aan Motsepe en die afwysing van bewerings van klandestiene betalings, bedrog en korrupsie insluit. Die bekende internasionale prokureur, Cherie Blair, sê Motsepe se regspan […]
# Botswana’s government and businesswoman Bridgette Motsepe have reached a court settlement, ending the prolonged Butterfly case litigation. The settlement will be formalised by a High Court consent order, likely including an apology to Motsepe and dismissal of allegations of clandestine payments, fraud, and corruption. Renowned international lawyer, Cherie Blair, says Motsepe’s legal team will […]
# Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, het die vredesooreenkoms verwelkom wat tussen die ministers van Buitelandse Sake van Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo, Olivier Nduhungirehe en Thérèse Kayikwamba Wagner, in Washington onderteken is. Rubio het die harde werk van beide lande, die Afrika-Unie en Katar geprys. Hy verwelkom voortgesette pogings […]
# Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo het ‘n vredesooreenkoms in Washington onderteken om dekades van konflik te beëindig, en die VSA toegang tot minerale te verleen. Die BBC berig verdere besonderhede is nie bekend nie en vorige vredesooreenkomste het misluk. Die Amerikaanse en Kongolese presidente beskou dit as ‘n geskiedkundige stap vorentoe. Trump […]
# US Secretary of State Marco Rubio, welcomed the peace agreement signed between Rwanda’s foreign minister, Olivier Nduhungirehe, and the Democratic Republic of Congo foreign minister, Thérèse Kayikwamba Wagner, in Washington DC. Rubio praised the hard work of both countries and partners like the African Union and Qatar. He noted ongoing efforts and upcoming meetings […]
# President Donald Trump het Iran se opperleier, Ali Khamenei, skerp gekritiseer. Trump het gister gesê hy laat vaar planne om sanksies teen Iran op te hef en sal dit oorweeg om Iran weer te bombardeer as Teheran uraan tot kommerwekkende vlakke verryk. Trump het gereageer op Khamanei se eerste opmerkings ná die 12-dae lange […]
# U.S. President Donald Trump sharply criticised Iran’s Supreme Leader, Ali Khamenei. Speaking to the media yesterday, Trump also dropped plans to lift sanctions on Iran and said he would consider bombing Iran again if Tehran is enriching uranium to worrisome levels. Trump was responding to Khamanei’s first remarks after a 12-day conflict with Israel […]