# President Donald Trump says the US has reached “a very fair” trade deal with Canada. Trade negotiators met yesterday after Trump paused the implementation of 50-percent tariffs on a range of Canadian goods. Canadian prime minister Mark Carney says they are now moving towards an agreement that includes securing the best terms in each […]
# Die Israelse Weermag sê hulle sal die moord op die vyfjarige Hind Rajab en haar ses familielede in Gaza in 2024 strafregtelik ondersoek. Die Weermag het vir die eerste keer erken dat hulle op die voertuig waarin Rajab en haar gesin vervoer is, losgebrand het, nadat hulle voorheen betrokkenheid ontken het. Rajab het die […]
# United Arab Emirates, Iran’s second-largest commercial partner, has suspended all trade, commercial exchanges and financial transactions with Tehran until further notice. This is after two ballistic missiles targeted the Gulf state. The UAE Defence Ministry says its air-defence systems detected two ballistic missiles launched from Iran towards the country, with one falling into the […]
# The Israel Defence Force says it will open a criminal investigation into the killing of five-year-old Hind Rajab and her six relatives in Gaza in 2024. The IDF has acknowledged for the first time that it opened fire on the vehicle carrying Rajab and her family, after previously denying involvement. Rajab initially survived the attack, […]
# Suid-Korea se ministerie van Verdediging het aangekondig dat sy jaarlikse gesamentlike militêre oefeninge met die VSA op versoek van Washington met ses dae verkort word. Seoel het gesê die “tydperk en omvang” van die 2026 Ulchi Freedom Shield-oefening is aangepas na ‘n voorstel deur die VSA. Die oefening sal nou op Vrydag afsluit en […]
# Die Beninese musiekikoon Angélique Kidjo het geskiedenis gemaak as die eerste Afrika-musikant en eerste swart kunstenaar uit Afrika wat ‘n ster op die Hollywood Walk of Fame ontvang het. Die vyfmalige Grammy-wenner is in Los Angeles vereer. Dit is ‘n mylpaal in haar loopbaan van meer as vier dekades. Kidjo se ster is die […]
# Pakistan se regering betwis ‘n bevel van die Hooggeregshof om die gevange voormalige eerste minister, Imran Khan, na ‘n privaat hospitaal te verskuif vir mediese behandeling. Die hof het gelas die 73-jarige moet binne twee dae van die Adiala-gevangenis na die Shifa Internasionale Hospitaal in Islamabad oorgeplaas word weens kommer oor sy gesondheid. Die […]
# Die menslike voorvaderlike oorskot van 84 Namibiërs sal vandag na hul land gerepatrieer word, insluitend twee voormalige politieke gevangenes wat op Robbeneiland aangehou is. Simon Petrus Niilenge en Festus Nehale is in ballingskap dood en in Kaapstadse begraafplase ter ruste gelê. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, in vennootskap met die Iziko Museums […]
# Beninese music icon Angélique Kidjo has made history as the first African musician and first black African artist to receive a star on the Hollywood Walk of Fame. The five-time Grammy winner was honored in Los Angeles, marking a milestone in her more than four-decade career. Kidjo’s star is the two-thousand-854th in the recording […]