# Eksperimentele Ebola-middels is na die Demokratiese Republiek die Kongo op pad nadat die Verenigde State ‘n behandeling vir kliniese toetse vrygestel het in ‘n voortgesette uitbreking wat meer as ‘n duisend gevalle en minstens 250 sterftes veroorsaak het. Die Wêreldgesondheidsorganisasie en Amerikaanse amptenare het bevestig MBP134 sal vir deernisdoeleindes in die DRK aangewend word. […]
# Experimental Ebola drugs are being shipped to Democratic Republic of Congo after the United States released a treatment for clinical trials in a widening outbreak that has caused more than one-thousand cases and over 250 deaths. The World Health Organisation and US officials confirmed MBP134 will be used for compassionate purposes in the DRC. No […]
# Die Inkatha-Vryheidsparty vra Afrika-regerings om hul samewerking te gee met die bespoediging van die bevestiging en repatriasie van buitelandse burgers wat huis toe wil gaan. Die party vra kalmte voor Dinsdag se beplande betogings en beklemtoon openbare orde moet gehandhaaf word. Die IVP sê ongedokumenteerde migrante moet wettig verwerk word, terwyl diegene met strafregtelike […]
# Drie burgers van Lesotho is aangekeer in verband met die massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, vroeër die maand waarin 13 mense dood en 14 beseer is. Hulle is in die KwaMaiMai-informele nedersetting in hegtenis geneem ná ‘n intensiewe ondersoek waarby verskeie spesialis-wetstoepassingseenhede betrokke was. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê die drie mans […]
# Three Lesotho nationals have been arrested in connection with the mass shooting at Jumpers informal settlement in Cleveland, Johannesburg, earlier this month that left 13 people dead and 14 others injured. They were arrested at the KwaMaiMai informal settlement following an intensive investigation involving several specialised law enforcement units. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says […]
# The Inkatha Freedom Party calls on African governments to work with South Africa to speed up the verification and repatriation of foreign nationals seeking to return home. The party urges calm ahead of Tuesday’s planned demonstrations, stressing that public order must be maintained. It says undocumented migrants should be processed lawfully, while those facing […]
# Temperature in Europa het vandag weer gestyg nadat ‘n rekord-hittegolf duisende mense sonder krag gelaat en lugversorger-verkope ‘n hupstoot gegee het op ‘n vasteland wat swak toegerus is om verswelgende hitte te hanteer. ‘n Hittegolf in Frankryk het die eerste grootskaalse kragonderbreking van die jongste uiterste weer veroorsaak toe ‘n hitteverwante voorval met ‘n […]
# Eerste minister Benjamin Netanyahu sê Israel moet homself bevry van militêre afhanklikheid van Amerika en sy eie vermoë ontwikkel om wapens te vervaardig. Amerika het sedert 2008 jaarliks sowat 62,8-miljard-rand se militêre hulp aan Israel voorsien ingevolge ‘n ooreenkoms van verstandhouding. Die tien-jaar‑ooreenkoms geld tot 2028. Netanyahu sê die strewe na militêre selfstandigheid vorm […]
# Die Siyafana Sonke-aksieveldtog vra ‘n dringende vergadering met die Presidensie en sleutel‑regeringstrukture om diskriminerende geweld te beëindig voor Dinsdag se beplande landswye betogings. Woordvoerder July Eccles sê hulle eis die onmiddellike inhegtenisneming van aanhitsers en vigilante‑optrede, spesifiek leiers van Operation Dudula en March and March, naamlik Zandile Dubula, Jacinta Ngobese‑Zuma, Nkosikhona Ndabandaba en Ngizwe […]