# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says climate justice, food security, health equity, inclusive growth and information integrity must be treated as central pillars of national and global security. She addressed the 16th meeting of BRICS National Security Advisors and High Representatives on National Security in India. Ntshavheni urged officials to ensure global security […]
# Downingstraat 10 sê die regering gaan geen nuwe beleidsaankondigings of bestedingsverbintenisse maak alvorens ‘n nuwe eerste minister aangestel is nie. Dit volg nadat Keir Starmer as eerste minister en leier van die Arbeidersparty bedank het. Die party se regerende liggaam sal ‘n tydskedule opstel om Starmer te vervang, met benoemings wat tussen 9 en […]
# Die Republikeins-beheerde Amerikaanse Senaat het die Iran Magte Resolusie goedgekeur, wat militêre optrede teen Teheran verbied tensy die Kongres goedkeuring verleen. Die resolusie is met 50 teen 48 stemme aanvaar met vier Republikeine wat teen hul party gestem het om die aanvaarding te ondersteun. Die resolusie het nie president Donald Trump se handtekening nodig […]
# 10 Downing Street says government won’t make any new policy announcements or spending commitments until a new prime minister is in place. This follows Keir Starmer’s resignation as prime minister and Labour Party leader. The party’s governing body will set out a timetable to replace Starmer, with nominations opening on 9 July and ending […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê migrasie is lank reeds ʼn kenmerk van Suidelike Afrika se maatskaplike en ekonomiese landskap en groter streeksamewerking is nodig om dit te hanteer. Hy het gister die 31ste vergadering van die SAOG-mediatoekennings se Streeksbeoordelingskomitee in Johannesburg toegespreek. Morolong sê volhoubare oplossings vir migrasie moet die basiese […]
# ʼn Ondersoekkommissie van die Verenigde Nasies sê Israelse owerhede en veiligheidsmagte het doelbewus Palestynse kinders geteiken wat gelei het tot volksmoord, misdaad teen die mensdom en oorlogsmisdade. ʼn Verslag deur die VN se onafhanklike ondersoekkommissie oor die Palestynse gebied, het gefokus op beweerde oortredings van internasionale reg, menseregtevergrype en die basiese oorsake van konflik […]
# The Republican-controlled US Senate has passed the Iran Powers Resolution, an act that blocks military action against Tehran unless there’s congressional authorisation. The resolution passed by a 50-48 vote, with four Republicans breaking with their party to support its adoption. The resolution does not require president Donald Trump’s signature. Democratic minority leader, Chuck Schumer, […]
# Die Internasionale Maritieme Organisasie sê hulle begin met ‘n ontruimingsplan vir meer as 11-duisend seevaarders wat steeds in die Straat van Hormoes gestrand is. Dit volg op die ondertekening van die ooreenkoms tussen die VSA en Iran verlede week. Beperkings wat tydens die oorlog ingestel is, het die verkeer deur die kritieke deurgang ontwrig […]
# Deputy minister in the Presidency, Kenny Morolong, says migration has long been a feature of Southern Africa’s social and economic landscape, and greater regional cooperation is needed in addressing migration. He addressed the 31st SADC Media Awards Regional Adjudication Committee Meeting held in Johannesburg yesterday. Morolong stated that sustainable migration solutions should address the […]