# Die Wêreldhandelsorganisasie het sy voorspelling vir die groei van globale handel in goedere vir 2026 skerp verlaag tot 0,5-persent, teenoor die vorige 1,8-persent. Die organisasie blameer die nagevolge van Amerikaanse president Donald Trump se tariewe. Die hoof van die organisasie, Ngozi Okonjo-Iweala, waarsku vooruitsigte is somber, maar sê die globale handelstelsel bly veerkragtig. Die […]
# President Cyril Ramaphosa has granted the late South African ambassador to France, Nathi Mthethwa, a special official funeral category two. A memorial service is underway in Paris following Mthethwa’s death last week after reportedly falling from the 22nd floor of the Hyatt Regency Hotel. His body is expected to leave France tomorrow and arrive […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het aanlyn gepraat tydens die negende tweejaarlikse WNNR-konferensie en beklemtoon dat wetenskap, tegnologie en innovering noodsaaklik is vir ‘n volhoubare en regverdige toekoms. Hy vra ‘n soewereine Afrika-navorsingsagenda wat voedselsekerheid, klimaatsveerkragtigheid, KI-ontwikkeling en voorbereiding vir ‘n pandemie sal dek. Die woordvoerder Veli Mbele het gesê […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Business Networking Nexus tydens Suid-Afrika-Fokusweek 2025 in Singapoer gelei. Die geleentheid het Suid-Afrtikaanse wyne aangebied met vertonings deur Jonathan Rubain en Jodi Jantjies. Met bystand van die adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, het McKenzie handelsvennootskappe, kulturele diplomasie, en bilaterale betrekkinge […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die Zimbabwiese vrystellingspermit tot 28 Mei 2027 verleng, wat sowat 180-duisend permithouers in Suid-Afrika sal bevoordeel. Die verlenging beskerm permithouers teen deportasie, laat binnekoms en uitgang onder voorwaardes toe, en vereenvoudig visumaansoeke. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in 2023 wat die vorige permitbeëindiging […]
# Science, Technology and Innovation minister Blade Nzimande, speaking virtually at the Ninth Biennial CSIR Conference, stressed that science, technology, and innovation are essential for a sustainable and just future. He called for a sovereign African research agenda addressing food security, climate resilience, AI development, and pandemic preparedness. Spokesperson Veli Mbele said Nzimande highlighted global […]
# Die Suid-Afrikaanse Perlemoen-uitvoerraad teiken die Europese mark om uitvoere uit te brei. Die uitvoerende hoof, Rhomona Gounden, verteenwoordig die sektor op die Anuga-voedsel- en Drankhandelskou in Keulen, Duitsland, saam met 30 Suid-Afrikaanse uitstallers. Die skou, wat vandag ten einde loop, bied ‘n platform om Europese verbruikers in te lig oor perlemoen, ‘n premiumgehalte seekos […]
# Duitsland se federale polisie sal voortaan toegelaat word om hommeltuie af te skiet na ‘n onlangse reeks waarnemings waarvoor Berlyn Rusland die skuld gee. Die minister van Binnelandse Sake, Alexander Dobrindt, het die wetsontwerp bekendgemaak en gesê die polisie sal nou steuringstoestelle kan gebruik of fisiese maatreëls tref om hommeltuie te onderskep en af […]
# Vanjaar se Nobelprys vir Chemie is toegeken aan Susumu Kitagawa van Japan, Richard Robson van Australië en Omar Yaghi van Amerika vir hul ontwikkeling van metaal-organiese raamwerke. Hierdie poreuse molekulêre strukture kan gasse vasvang, water vanuit die lug oes, giftige chemikalieë berg en chemiese reaksies bevorder. Hiener Linke van die Nobelkomitee sê hul baanbrekerswerk […]