# President Cyril Ramaphosa het die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, as waarnemende president aangestel, aangesien beide die president en adjunkpresident, Paul Mashatile, tans in die buiteland is. Ramaphosa het Woensdag ‘n amptelike besoek aan Ierland afgelê en sal vandag die Global Gateway Forum in Brussel, België, bywoon. Mashatile is op ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa says through the South Africa-Ireland Joint Commission for Cooperation, the two nations have maintained cordial relations rooted in mutual respect, shared values, and a common commitment to multilateralism. South Africa is Ireland’s largest trading partner in Africa, with imports ranging from aircraft to data processing machinery to pharmaceutical products. Speaking during his […]
# Vandag is Wêreldsigdag, wat daarop gemik is om bewustheid te skep oor die belangrikheid van die handhawing van gesonde visie. Die tema vanjaar is #LoveYourEyes. Vandag beklemtoon ook die wêreldwye poging om voorkombare blindheid uit te skakel en die lewensgehalte van individue met sigverlies te verbeter. Wêreldwyd is 2,2-miljard mense naby- of veraf-siggestremd. Ongeveer […]
# Today is World Sight Day, a day that aims to raise awareness about the importance of maintaining healthy vision. The theme this year is #LoveYourEyes. This day also highlights the global effort to eliminate preventable blindness and improve the quality of life for individuals with vision loss. Worldwide, 2.2-billion people have near or distant visual impairments, […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, as waarnemende president aangestel, aangesien beide die president en adjunkpresident, Paul Mashatile, tans in die buiteland is. Ramaphosa het Woensdag ‘n amptelike besoek aan Ierland afgelê en sal vandag die Global Gateway Forum in Brussel, België, bywoon. Mashatile is op ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa has appointed Defence and Military Veterans minister, Angie Motshekga, to serve as acting president, as both the president and deputy president, Paul Mashatile, are currently out of the country. Ramaphosa undertook an official visit to Ireland on Wednesday and will today attend the Global Gateway Forum in Brussels, Belgium. Mashatile is […]
# Rusland sê die momentum om ‘n vredesooreenkoms in Oekraïne te bereik, na Vladimir Putin en Donald Trump se presidensiële beraad in Alaska, het grootliks verdwyn. Die twee leiers het in Augustus ontmoet, maar kon geen ooreenkoms bereik oor die beëindiging van die drie-en-‘n-half jaar lange oorlog nie. Diplomatieke pogings het sedertdien ook misluk, met […]
# Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, het die swak behandeling deur Israelse soldate beskryf nadat die Israelse Vloot hulle bote onderskep het. Hy sê hulle is kos geweier, geboei, geparadeer en hardhandig hanteer toe hulle in Asjdod aangekom het. Mandela sê Israelse owerhede het ook die 22-jarige Sweedse aktivis Greta Thunberg geteister. Hy beskryf […]
# Die Internasionale Komitee van die Rooikruis berig meer as 80-persent van gesondheidsorgfasiliteite in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo, het hulle voorraad noodsaaklike medisyne uitgeput, met geweld wat onverpoosd voortduur. ‘n Vredesooreenkoms wat in Junie deur die VSA bemiddel is tussen die DRK en Rwanda, het nog nie in werking getree nie. […]