# Iran het missiele afgevuur op ʼn Amerikaanse basis in Katar en ontploffings is gisteraand in die hoofstad, Doha, gehoor. Dit volg nadat Katar sy lugruim tydelik gesluit het en vliegtuie dwing om Doha te vermy. Hy voer aan dis ʼn voorkomingsmaatreël weens kommer oor sekerheid in die streek. Amerika en die Verenigde Koninkryk se […]
# US president Donald Trump claims a complete and total ceasefire has been agreed between Israel and Iran. On a post on Truth Social, he says the first phase of the ceasefire will begin in the coming hours, where both countries will wind down their military operations. However, Iran’s Foreign minister, Seyed Abbas Araghchi, has […]
# Die regering en die Wêreldbank het op ‘n lening van 27-miljard-rand ooreengekom wat sal help om infrastruktuurvertragings uit die weg te ruim, veral in die energie- en vragvervoersektore. Die Nasionale Tesourie sê die lening is bedoel om kritieke strukturele hervormings te ondersteun wat daarop gemik is om die doeltreffendheid, veerkragtigheid en volhoubaarheid van die […]
# Die Withuis sê president Donald Trump het bloot ‘n vraag gevra toe hy voorgestel het dat daar ‘n regeringsverandering in Iran moet wees. In ‘n sosialemedia-plasing Sondag, het Trump geskryf as die huidige Iranse regime nie in staat is om Iran weer groot te maak nie, waarom sou daar nie ‘n verandering wees nie. […]
# Iran fired missiles at a US base in Qatar, with explosions heard in the capital city of Doha yesterday evening. This comes after Qatar temporarily closed its airspace, forcing planes to divert away from Doha, saying this is a precautionary measure due to regional security concerns. Both the US and UK embassies also advised […]
# Government and the World Bank have signed a 27-billion-rand loan that will assist in unlocking key infrastructure bottlenecks, particularly in the energy and freight transport sectors. The National Treasury states that the loan is intended to support critical structural reforms aimed at enhancing the efficiency, resilience, and sustainability of the country’s infrastructure services. Treasury […]
# The White House says president Donald Trump was simply raising a question when he suggested there should be a regime change in Iran. In a social media post on Sunday, Trump wrote that if the current Iranian regime is unable to make Iran great again, why wouldn’t there be a regime change. White House […]
# Lesotho het amptelik die 21ste Afrika-land geword wat toegang verkry het tot Starlink-satellietinternet, wat aan Elon Musk behoort. Die Lesotho-kommunikasie-owerheid het ‘n tien-jaar Netwerk-dienslisensie aan Starlink Lesotho toegestaan, om landswye hoëspoed-internettoegang moontlik te maak. Die stap is in ooreenstemming met Lesotho se digitale transformasie-agenda en het ten doel om afgeleë, onderbediende gebiede te verbind. […]
# Israel het Revolusionêre Wag-terreine en die berugte Evin-gevangenis in Teheran aangeval, met wat hy die kragtigste aanval tot nou toe op die hoofstad van Iran noem. Iran het missielaanvalle teen Israel geloods en het vergelding teen die Verenigde State belowe. Reuse ontploffings het die Irannese hoofstad geruk, met die minister van Verdediging van Israel, […]