# The Southern African Development Community Foreign ministers are meeting at Skukuza in the Kruger National Park, in Mpumalanga, to discuss various issues including migration, global conflicts, trade uncertainty and shifting economic alliances. This follows a March resolution by the SADC Council of Ministers to assess global geopolitical developments and their impact on the region. […]
# Ministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergader by Skukuza in die Krugerwildtuin, Mpumalanga, om verskeie kwessies te bespreek, insluitend migrasie, wêreldwye konflikte, handelsonsekerheid en verskuiwende ekonomiese alliansies. Dit volg ná ‘n besluit in Maart deur die SAOG se Raad van Ministers om wêreldwye geopolitieke verwikkelings en die uitwerking daarvan op die streek te beoordeel. Die […]
# China is building networks of robot training centers where instructors spend hours teaching humanoid machines how to sort goods, stock shelves and perform associated tasks. The country installed more than 290-thousand industrial robots in 2025, accounting for over half of global deployments. State-backed forecasts estimate China’s humanoid robot market could reach 13.78-trillion-rand by 2050. […]
# Die Suid-Afrikaanse aktivis Ebrahim Peters beweer Israelse magte het hom gemartel weens sy nasionaliteit nadat hy tydens ‘n humanitêre sending na Gaza aangehou is. Hy was onder ses lede van die Global Sumud-flottielje Suid-Afrika wat op see voorgekeer is. Die groep is intussen vrygelaat en word môre terug in Suid-Afrika verwag. Peters sê hulle […]
# Die Afrika-Unie en Indië het hul forumberaad uitgestel weens die verergerende Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo. Gesondheidsbeamptes sê die uitbreking het versprei na ‘n gebied in die Suid-Kivu-provinsie wat deur M23-rebelle beheer word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê meer as 139 sterftes en 600 moontlike gevalle is aangeteken. Pogings om die uitbreking te beperk, […]
# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Internasionale Geregshof se uitspraak wat werkers se basiese reg beskerm om te staak. Die hof het gelas die reg om te staak word beskerm ingevolge die Internasionale Arbeidsorganisasie se 1948-verdrag oor Vryheid van Omgang. Matthew Parks van Cosatu sê om te staak is ‘n kerninstrument van gesamentlike bedinging:
# South African activist Ebrahim Peters claims he was tortured by Israeli forces because of his nationality after being detained during a Gaza-bound humanitarian mission. He was among six members of Global Sumud Flotilla South Africa who were stopped at sea. The group has since been released and is expected back in South Africa tomorrow. […]
# The African Union and India have postponed the India-Africa Forum Summit due to the worsening Ebola outbreak in the Democratic Republic of the Congo. Health officials say the outbreak has spread to an area controlled by M23 rebels in South Kivu province. The World Health Organisation says more than 139 deaths and 600 suspected […]
# Die Verenigde Nasies sê vertragings met die instelling van ‘n oorgangsplan vir Gaza wat deur die Veiligheidsraad gesteun word, sal slegs lyding vererger en herstel ondermyn. ‘n Voorstel wat in November aanvaar is, onderskryf die Amerikaanse vredesplan vir die beëindiging van die konflik, magtig die Vredesraad-oorgangsowerheid en steun ‘n internasionale bestendigingsmag wat die weg […]