# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die eerste fase van ‘n vredesooreenkoms tussen Israel en Hamas en noem dit vordering om die oorlog in Gaza te beëindig. Die regering het alle partye aangespoor om hulle tot die ooreengekome politieke proses te verbind en onmiddellik humanitêre hulp in die beleërde gebied toe te […]
# The Department of International Relations and Cooperation welcomes the first phase of a peace deal between Israel and Hamas, calling it a step towards ending the war in Gaza. The government has urged all parties to commit to the agreed political process and allow immediate humanitarian aid into the besieged territory. Ministry spokesperson Chrispin […]
# Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir […]
# President Cyril Ramaphosa sê dis onaanvaarbaar dat ontwikkelende lande hoër skuldkoste betaal as ontwikkelde lande, en noem dit ‘n aandrywer van wêreldwye ongelykheid. Hy het op die Europese Unie se wêreldwye forum in Brussel, België, gepraat oor die hervorming van internasionale finansiële instellings en onthul Suid-Afrika het ‘n G20-komitee gestig om welvaart-ongelykheid aan te […]
# Frankryk is vandag die gasheer vir ministers van Buitelandse Sake van Arabiese en Europese lande rakende gesprekke oor hulp aan die Palestyne sodra die Gaza-konflik tussen Israel en Hamas eindig. Israel en Hamas het vroeër ooreengekom oor ‘n wapenstilstand in Gaza om die oorblywende lewende Israelse gyselaars wat deur die Palestynse militante groep aangehou […]
# Hungarian writer László Krasznahorkai has won the 2025 Nobel Prize in Literature. The Royal Swedish Academy praised his visionary and compelling body of work, which explores the power of art amid apocalyptic and challenging themes. The Nobel Committee’s Steve Sem-Sandberg says Krasznahorkai, inspired by his trips to China and Japan, is known for telling […]
# President Cyril Ramaphosa says it is unacceptable that developing countries pay higher debt costs than developed nations, calling it a driver of global inequality. Speaking on reforming international financial institutions at the European Union global gateway forum in Brussels, Belgium, Ramaphosa revealed that South Africa has established a G20 committee to address wealth inequality. […]
# President Volodymyr Zelensky beskudig Rusland dat hy chaos in Oekraïne wil veroorsaak met die aanvalle op sy land se energienetwerk en spoorweginfrastruktuur. Moskou se magte het Oekraïne in 2022 binnegeval en het die afgelope weke lugaanvalle op Oekraïense energie-instellings en spoorwegstelsels geëskaleer. Hy sê hy stuur sy eerste minister en ‘n senior sanksie-raadgewer vroeg […]
# Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, het aan sy Britse eweknie Keir Starmer gesê die verhouding het beduidende vordering gemaak, nadat hulle belowe het om ongeëwenaarde ekonomiese geleenthede te ontsluit. Starmer is op sy eerste besoek aan Indië as eerste minister, vergesel deur ‘n afvaardiging van 125 lede, nadat die twee lande in Julie […]