# US president Donald Trump says talks with Iran to reach a peace deal are proceeding in an orderly and constructive manner. Reportedly, a deal would involve a 60-day ceasefire extension during which the Strait of Hormuz would be reopened, Tehran could freely sell oil, and talks on limiting Iran’s nuclear programme would be held. […]
# Drie Rooi Kruis-vrywilligers in die Demokratiese Republiek die Kongo is dood aan wat vermoedelik Ebola is. Hul het dit waarskynlik opgedoen toe hulle liggame hanteer het. Die vrywilligers is van die eerste bekende slagoffers van die Ebola-uitbreking in die DRK wat meer as 170 sterftes en 750 gevalle veroorsaak het. Die uitbreking is veroorsaak […]
# Three Red Cross volunteers died in the Democratic Republic of the Congo from suspected Ebola likely caught while managing dead bodies. The volunteers are among the first known victims of the DRC’s Ebola outbreak, which has resulted in more than 170 suspected deaths and 750 suspected cases. The outbreak involves a rare species of […]
# ‘n Verdagte is Saterdagaand in Washington DC doodgeskiet nadat hy op Geheime Diensagente in die strate rondom die Withuis losgebrand het. Volgens ‘n verklaring deur die Amerikaanse Geheime Diens het ‘n man op sy agente in die omgewing van 17de Straat en Pennsylvanialaan begin skiet. Die polisie het teruggeskiet en die verdagte getref, wat […]
# A suspect was killed on Saturday evening in Washington DC after he opened fire on Secret Service agents in the streets surrounding the White House. According to a US Secret Service statement a man started firing on its agents in the vicinity of 17th Street and Pennsylvania Avenue. Secret Service police returned fire and […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, versoek verbeterde streeksamehorigheid en -veerkragtigheid tussen Suider-Afrikaanse lande. Hy het gepraat tydens die opening van ‘die ‘n ontmoeting tussen SAOG Ministers van Buitelandse Sake in die Krugerwildtuin, Mpumalanga. Minister Lamola waarsku wêreldwye geopolitieke spanning en ekonomiese onsekerheid plaas toenemende druk op die streek, wat bydra […]
# ‘n Gasontploffing in ‘n steenkoolmyn in Noord-China het die lewens van 82 mense geëis. Staatsmedia berig reddingspogings is aan die gang, en slagoffers word nog getel, maar ten minste nege mense is steeds vermis. Dit is nie duidelik hoeveel mense in die myn in die Shanxi-provinsie vasgekeer is nie. Steenkool is ‘n belangrike energiebron […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, has called for greater unity and resilience among Southern African countries. He was speaking during the opening of the SADC Ministers of Foreign Affairs Retreat at Kruger National Park in Mpumalanga. Minister Lamola warned that global geopolitical tensions and economic uncertainty are placing increasing pressure on […]
# A gas explosion at a coal mine in northern China has killed 82 people. According to state media rescue efforts are underway, with the number of casualties still being tallied and at least nine people still missing. It was unclear how many people remained trapped at the mine in Shanxi province. Coal is a […]