Skip to content

Regering waarsku teen misdadige optrede na noodlottige optog in Diepkloof [KLANK]

# Die regering het die gemeenskap aangemoedig om vreedsaam en binne die wet te betoog. ‘n Gewelddadige behuisingsbetoging Maandag in Diepkloof, Soweto, het tot die dood van twee mense gelei. Inwoners het in die strate betoog oor vertragings in grondontwikkeling. Hulle het paaie blokkeer en vragmotors geplunder voordat hulle met die polisie gebots het. Die woordvoerder van die regering se kommunikasie- en inligtingstelsel, William Baloyi, het die geweld veroordeel en gesê die regering respekteer die reg om te betoog, maar waarsku dat dit nie tot kriminele dade mag lei nie:

 

ENG BaloyiOnProtests