# Die regering verwelkom die besluit van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verminder. Hy sê dit sal die druk op sukkelende huishoudings verminder. Dit word verwag dat die rentekoersverlaging leningskoste sal verlaag, beleggings sal stimuleer en ondernemings ondersteun. Die regeringswoordvoerder Nomonde Mnukwa, sê die besluit ondersteun pogings om inklusiewe groei, werkskepping en ekonomiese hervorming aan te wakker:
Regering verwelkom rentekoersverlaging om druk op gebruikers te verminder [KLANK]
ENG MnukwaOnRepoRate