Skip to content

Regering verwelkom die verbetering in Suid-Afrika se werkloosheidsyfer [KLANK]

# Die regering het die resultate van die derde Kwartaallikse Arbeidsmagopname vir 2025 verwelkom. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het met 1,3-persentasiepunte in die derde kwartaal van die jaar gedaal tot 31,9-persent vanaf 33,2-persent in die tweede kwartaal. Volgens die opname het werkende persone met 248-duisend toegeneem tot 17,1 miljoen. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, sê hierdie syfers is positief vir die ekonomie:

ENG BaloyionDecline