# Die regering sê hy sal voortgaan om voedsel- en energiesekerheid te versterk, werk te skep en lewenskoste te verlaag. Dit volg op die jongste inflasiesyfers wat verlede maand ‘n daling in verbruikersinflasie tot 4,3-persent vanaf vyf persent in Junie getoon het. Die adjunk- regeringswoordvoerder William Baloyi sê die daling bied ‘n mate van verligting aan huishoudings, maar baie Suid-Afrikaners is steeds onder finansiële druk:
Regering verwelkom daling in inflasiesyfers terwyl huishoudings steeds finansiële druk ervaar [KLANK]
ENG BaloyiOnJulyInflation