Skip to content

Regering verwelkom Biovac se nuwe entstofontwikkelingsgerief [KLANK]

# Die adjunk-minister van Wetenskap, Tegnologie in Innovering, doktor Nomalungelo Gina, het die opening van ‘n nuwe laboratorium vir produkontwikkeling by die Biologicals and Vaccines Institute of Southern Africa in Kaapstad verwelkom. Die nuwe laboratorium sal Biovac se entstofontwikkelingsvermoë versterk en dit in staat stel om entstof van begin tot einde vir Afrika te vervaardig. Gina sê hierdie ontwikkeling in entstofontwikkelingsvermoë wys Suid-Afrika se groeiende vernuwing in entstof en vaardigheid om dit te ontwikkel:

ENG GinaonBiovac