# Die regering verwelkom die parlementêre staande komitee oor Finansies se goedkeuring van die fiskale raamwerk en inkomstevoorstelle onderliggend aan die 2025-begroting. Die aanvaarding van die raamwerk is ʼn belangrike stap in die begrotingsproses. Die raamwerk stel ekonomiese beleid en inkomste-vooruitskattings vas en plaas beperkings op staatsbesteding. Regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê elke rand in die begroting, moet ʼn meetbare uitwerking op landsburgers se lewens hê:
Regering verwelkom aanvaarding van fiskale raamwerk wat basis is van 2025-begroting [KLANK]
ENG MnukwaOnFiscalFramework