# Die regering veroordeel die dodelike teen-immigrasiegeweld wat die naweek in Mosselbaai in die Wes-Kaap uitgebreek het. ʼn Suid-Afrikaner en twee Mosambiekers is dood tydens gewelddadige betogings teen buitelanders in die informele nedersetting, Asla-park, van KwaNonqaba, waar 55 hutte aan die brand gesteek is. Vyf verdagtes is gearresteer. Die regering se adjunk-woordvoerder, William Baloyi, waarsku landsburgers om nie ongekontroleerde berigte te versprei wat paniek en verwarring kan veroorsaak nie:
Regering veroordeel dodelike geweld teen immigrante in Mosselbaai [KLANK]
ENG BaloyiOnConcerns