Skip to content

Regering van Nasionale Eenheid moet verantwoording doen aan Black Business Council-beraad [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Black Business Council, Kganki Matabane, sê die Regering van Nasionale Eenheid moet terugvoer gee aan die afgevaardigdes by sy beraad rondom wat daar tot dusver bereik is. Die beraad het ten doel om sake-, politieke leiers en die burgerlike samelewing byeen te bring om vordering, transformasie en uitdagings waarmee ondernemings in swart besit en ekonomiese ontwikkeling worstel, te bespreek. Matabane verduidelik wat hulle verwag:

ENG-MatabaneOnGNU