# Die regering sê die toenemende neiging om af te pers, waar misdadigers betaling vanaf sake-eienaars of liefdadigheidsorganisasies eis en met geweld dreig, sal nie geduld word nie. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, veroordeel die dreigemente en intimidasie teen Gift of the Givers terwyl hulle lewensreddende hulp verleen aan vloedgeteisterde gemeenskappe in Mthatha in die Oos-Kaap. Regeringswoordvoerder, Nonkululeko Mtshali, sê afpersing is onwettig, ondermyn ekonomiese bedrywighede en bedreig die veiligheid en lewensbestaan van hardwerkende Suid-Afrikaners:
Regering sê toenemende neiging tot afpersing sal nie geduld word nie [KLANK]
ENG NonkululekoonExtortion