Skip to content

Regering sê Suid-Afrika se G20-presidentskap was goed vir sake en toerisme [KLANK]

# Die regering sê die momentum wat Suid-Afrika se G20-presidentskap geskep het, verskaf ʼn unieke platform om die land se toerisme-aantreklikhede aan duisende internasionale afgevaardigdes te vertoon. Meer as 7,6-miljoen internasionale toeriste het die land tussen Januarie en September vanjaar besoek. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, sê die land het sy posisie versterk as ʼn florerende bestemming vir ontspanning, sake en toerisme:

ENG WilliamonG20Presidency