Skip to content

Regering sê hy beheer die uitbreking van bek-en-klouseer [KLANK]

# Die regering sê die aankoms van entstof om die hardnekkige bek-en-klouseersiekte te bestry sal help teen die verspreiding van die siekte en biosekuriteit verbeter. Altesaam 900-duisend entstofampules wat van die Botswana Entstofinstituut verkry is, het verlede week in die land aangekom. Die siekte is in KwaZulu-Natal aangemeld wat die ergste geraak is, asook Gauteng, Noordwes en Mpumalanga. ‘n Regeringswoordvoerder, Kgomotso Ranoto sê inenting en die plasing van besmette eiendomme onder kwarantyn het begin:

ENG KgomotsoonOutbreaks