Skip to content

Regering sê enige aanval op ‘n polisiebeampte is ‘n aanval op die oppergesag van die reg [KLANK]

# Die regering het enige vorm van fisiese of verbale aanval op polisiebeamptes of enige wetstoepassingsbeamptes veroordeel. Dit volg na ‘n video wyd op sosiale media versprei is wat wys hoe ‘n vroulike beampte in Kimberley, Noord-Kaap, aangerand word. Twee mense is sedertdien in hegtenis geneem en staan ​​tereg op verskeie aanklagte, insluitend die aanranding van ‘n polisiebeampte en die verset teen inhegtenisneming. Die adjunkwoordvoerder van die regering, William Baloyi, sê ‘n aanval op ‘n polisiebeampte is ‘n aanval op die oppergesag van die reg:

ENG WilliamonPoliceOfficers