Skip to content

Regering sal teen 2029 kodering en robotika in skole uitbrei [KLANK]

# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sê kodering en robotika sal binne die volgende twee tot drie jaar in alle Suid-Afrikaanse laerskole bekendgestel word. Sy het op die bekendstelling van ‘n kunsmatige intelligensie-, koderings- en robotikasentrum ter waarde van 1,9-miljoen-rand in Gqeberha gesê die regering werk saam met die privaat sektor om tegnologie-opleiding uit te brei. Mhaule vra meer ondernemings om die program te ondersteun, asook befondsing vir landelike skole:

ENG-MhauleOnCoding