Skip to content

Regering ontken bewerings dat hy die SA Sumud-flottielje-aktiviste se terugkeer uit Israel befonds het [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bewerings ontken dat die regering die repatriasie van Suid-Afrikaanse Global Sumud Flotilla-aktiviste wat in Israel aangehou is, befonds het. Ses Suid-Afrikaners, saam met meer as 500 ander aktiviste van 45 lande, is verlede week deur Israeliese magte in internasionale waters vanaf 41 skepe ontvoer wat na Gaza gevaar het. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê die plaaslike aktiviste se terugkeer is moontlik gemaak deur finansiële steun van hul families en solidariteitsgroepe:

ENG PhiriOnActivists