# Die regering het kennis geneem van Fitch se besluit om Suid-Afrika se langtermyn-skuldgradering in buitelandse en plaaslike geldeenhede op BB- te bevestig en ‘n bestendige vooruitsig te handhaaf. ‘n Senior ontleder vir risiko’s in lande, Benni Mphaphuli, sê volgens Fitch word Suid-Afrika se kredietgradering deur verskeie faktore beperk. Dit sluit in lae reële BBP-groei, hoë armoede- en ongelykheidsvlakke, ‘n hoë en stygende staatskuld-tot-BBP-verhouding, sowel as ‘n rigiede fiskale struktuur wat die vermindering van die begrotingstekort belemmer:
Regering neem kennis van Fitch se besluit oor langtermyn buitelandse en plaaslike geldeenheidskuld [KLANK]
ENG BennionSouthAfrica