# Die regering moedig jongmense aan om hulle eie ondernemings te begin en sê entrepreneurskap is een van die beste maniere om ʼn beter toekoms te bou. Projekte soos die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se toelaagprogram en Jeuguitdagingsfonds wil swart ondernemings en voorheen benadeelde groepe help. Die regering se woordvoerder, Mfundo Nkosi, sê meer word gedoen om werk en entrepreneurskap vir jongmense te skep:
Regering moedig jongmense aan om entrepreneurskap te oorweeg [KLANK]
ENG MfundoonEncourages