# Die regering sê hoewel vordering gemaak word met die Spazawinkel-ondersteuningsfonds, onderdvind talle klein ondernemings steeds uitdagings wat hul verhoed om te groei. Die fonds van 500-miljoen-rand is daarop gemik om spazawinkels in plaaslike besit te help om hul bedrywighede te formaliseer, aan regulatoriese vereistes te voldoen en mededingendheid te verbeter. Woordvoerder William Baloyi sê een van die belangrikste hindernisse is vertragings met die verkryging van munisipale handelspermitte en lisensies:
Regering kyk dringend na uitdagings van klein sakeondernemings [KLANK]
ENG BaloyiONBusinesses