Skip to content

Regering hersien Malawi-hofuitspraak oor Bushiri-uitlewering [KLANK]

# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering hersien die uitspraak van die Hooggeregshof in Lilongwe, Malawi, rakende die uitlewering van pastoor Shepherd en Mary Bushiri aan Suid-Afrika. Die Bushiris het in 2020 uit Suid-Afrika gevlug terwyl hulle op borgtog uit was vir bedrog en geldwassery. Woordvoerder Terrence Manase sê Kubayi het Suid-Afrika se verbintenis tot die versekering van geregtigheid herbevestig:

ENG-ManaseOnBushiri