Skip to content

Regering herbevestig swart ekonomiese bemagtiging as ‘n belangrike beleid vir ekonomiese transformasie [SOUND]

# Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel het herbevestig dat breed-gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging ‘n belangrike beleid vir ekonomiese transformasie en insluiting bly. Hy sê die beleid is ‘n grondwetlike en morele verpligting wat daarop gemik is om geskiedkundige ongeregtighede reg te stel en insluiting te bevorder, veral vir vroue, die jeug en mense met gestremdhede. Die adjunkwoordvoerder in die regering, William Baloyi, sê die beleid, wat deur demokratiese prosesse ontwikkel is, bly sentraal tot die regering van nasionale eenheid se doelwit om ‘n regverdige en inklusiewe ekonomie te bou:

ENG BaloyiOnPolicy