Skip to content

Regering gee instelling van hernubare energiemeesterplan ‘n hupstoot [KLANK]

# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Alexandra Abrahams, het met belanghebbendes vergader om vordering met die Meesterplan vir Hernubare Energie te hersien. Die komitee sluit verteenwoordigers in van die regering, die bedryf, georganiseerde arbeid en die hernubare energiesektor. Abrahams sê die energie-oorgang moet bekostigbaarheid en toeganklikheid vooropstel en die ekonomie ondersteun. Sy sê die instelling sal ook fokus op die uitbreiding van plaaslike vervaardiging en die versekering van betroubare elektrisiteitsvoorsiening:

ENG AbrahamsONImplementation