Skip to content

Regering gaan meer dokters, verpleegkundiges aanstel en 27-duisend gemeenskapswerkers in diens neem [SOUND]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het vandag ‘n begroting van sewe-miljard-rand ter tafel gelê wat beoog om openbare gesondheidsorg te verbeter en voor te berei vir die begin van die Nasionale Gesondheidsversekering. Die plan sluit in die bou van nuwe hospitale, die aanstelling van meer dokters en verpleegkundiges, en die permanente indiensneming van 27-duisend gemeenskaps-gesondheidwerkers. Motsoaledi het ook befondsing van 753-miljoen-rand aangekondig om MIV/Vigs en tuberkulose te beveg, wat ‘n nuwe MIV/Vigs-voorkomende inspuiting insluit:

ENG MotsoalediOnHealthBudget