Skip to content

Regering gaan elektrisiteitprysbeleid aanpas te midde van kommer oor bekostigbaarheid [KLANK]

# Die Departement van Elektrisiteit en Energie hersien sy elektrisiteitprysbeleid aangesien elektrisiteit nou onbekostigbaar vir besighede en huishoudings geword het. Minister Kgosientsho Ramokgopa het tydens die aankondiging van die somervooruitsigte gewaarsku dat verhoogde tariewe besteebare inkomste opvreet en mededingendheid seermaak. Die minister het bevestig dat raadpleging landwyd uitgebrei sal word om ’n billiker raamwerk te ontwerp. Hy sê die hersiening behoort na robuuste openbare besprekings teen die middel van 2026 voltooi te wees:

ENG-RamokgopaOnPricing